# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê die Veilige Skole-protokol dui op ‘n gedeelde, praktiese verbintenis tussen die polisie en die Departement van Basiese Onderwys om leerders te beskerm. Mchunu beklemtoon leerders in elke klaskamer moet van die protokol bewus wees. Hy versoek gemeenskappe en ouers om dit te ondersteun en waarsku stappe sal gedoen word teen geweld, dwelms, wapens en afpersing, veral by skole in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap:
Mchunu sê Veilige Skole-protokol is die begin van werklike optrede om leerders te beskerm [KLANK]
ENG-MchunuOnSupport