# Minister van Polisie, Senzo Mchunu sê die Polisieberaad van drie dae in Kempton Park sal fokus op doeltreffendheid deur Suid-Afrika se polisiëringspotensiaal maksimaal te benut. Hy het beklemtoon dat die Polisie Ministerie daarop gemik is om meetbare resultate te behaal, met die uiteindelike doel om misdaad in Suid-Afrika deur die jaar te verminder:
Mchunu sê Polisie Ministerie se doelwit is om polisiëring meer doeltreffend te maak [KLANK]
ENG-MchunuOnImprove