Skip to content

Mchunu sê gapings in oordrag tussen nasionale polisiekommissarisse het politieke moorde-taakspan se operasies geraak [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê die gapings in die oordrag tussen nasionale polisiekommissarisse Khehla Sitole en Fannie Masemola het die bedrywighede van die politieke moorde-taakspan beïnvloed. Mchunu sê die gebrek aan ‘n behoorlike oordrag het vertragings en verwarring veroorsaak, wat begrotingsgoedkeurings en toesig oor die taakspan geraak het. Hy het bygevoeg dat leierskapsgapings dit moeiliker gemaak het om die span se behoeftes en doeltreffendheid te beoordeel:

ENG MchunuOnOperations