# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het ontken dat hy by die polisie se werk ingemeng het en het onder eed volgehou dat hy geen voorvalle van politieke inmenging kan onthou nie. Mchunu het voor die ad hoc-komitee getuig en gesê verdeeldheid binne polisieleierskap het lank voor sy aanstelling bestaan en is gewortel in ou wedywering. Hy voeg by sy fokus was op die herstel van eenheid en om sy volle steun aan die nasionale kommissaris Fannie Masemola te verseker:
Mchunu ontken polisie-inmenging, gee langdurige spanning die skuld vir verdeeldheid [KLANK]
ENG-MchunuOnSAPSConflict