Skip to content

Mchunu ontken dat hy op 8 Januarie ‘n ANC-dinee aangebied het met ‘Cat’ Matlala-geld [KLANK]

#Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het bewerings ontken dat hy op 8 Januarie ‘n vieringsdinee vir die ANC aangebied het wat deur die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala befonds is. Mchunu het voor die parlement verduidelik dat hy nie op daardie stadium in Kaapstad was nie en gedenkdienste en begrafnisse in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap bygewoon het. Mchunu sê hy het nooit so ‘n ete gereël, bygewoon of iemand opdrag gegee het om dit namens hom te doen nie:

ENG-MchunuOnJanuary8