# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, moes moeilike vrae beantwoord oor sy besluit om die politieke moorde-taakspan te ontbind sonder om ander ministers te raadpleeg. Hy het voor die Parlement getuig dat oudminister Bheki Cele die tussenministeriële komitee se verslag oor die taakspan aan hom oorhandig het. Mchunu het erken dat hy nie kabinetskollegas geraadpleeg het nie en gesê hy het geglo die taakspan het nie meer bestaan nie:
Mchunu ondervra oor die oorhandiging van tussenministeriële komiteeverslag deur oudminister Bheki Cele [KLANK]
ENG-MchunuOnIMC