Skip to content

Mchunu moet nog verskyningsdatum vir Madlanga-kommissie ontvang [KLANK]

# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, weet nog nie wanneer hy voor die Madlanga-kommissie moet verskyn nie. Sy woordvoerder, Sthembiso Mshengu, het aan Newzroom Afrika gesê Mchunu, wat reeds voor die Parlement se ad hoc-komitee getuig het, sal steeds voorberei vir sy getuienis al is sy elektroniese toestelle gisteraand in beslag geneem toe die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde toegeslaan het op sy huis in Pretoria. Hy sê die beslaglegging sal Mchunu se voorbereiding beïnvloed:

ENG-MshenguOnCommission