Skip to content

Mchunu het Mathale nie geraadpleeg voordat die brief oor die ontbinding van die taakspan uitgereik is nie [KLANK]

# Die parlementêre ad hoc-komitee het gehoor dat die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, nie sy adjunk, Cassel Mathale, geraadpleeg het voordat hy ‘n brief vir die ontbinding van die politieke moorde-taakspan uitgereik het nie. Mathale sê hy is onseker wat Mchunu daartoe gelei het om die opdrag op die manier op te stel wat hy gedoen het. Mathale sê die minister het hom eers daarna in kennis gestel. Hy het Mchunu se besluit as ‘n ferm standpunt beskryf:

ENG-MathaleOnStand