# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê dat hy het eers bewus geraak van die besonderhede rondom die taakspan vir politieke moorde nadat hy verlede jaar sy ampstermyn begin het. Mchunu het aan die komitee wat korrupsie in die strafregstelsel ondersoek, gesê dat hy teen die einde van verlede jaar bewus geword het van die taakspan se struktuur en geskiedenis. Hy het ook die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola daarvan beskuldig dat hy inligting oor die taakspan weerhou het:
Mchunu getuig voor Ad Hoc-komitee hy het eers na sy aanstelling besonderhede oor politieke moorde-taakspan gekry [KLANK]
ENG MchunuOnOffice