Skip to content

Mbeki sê gebrek aan geloofwaardigheid veroorsaak onttrekking van nasionale dialoog [KLANK]

# Oudpresident Thabo Mbeki het onthul waarom verskeie stigtings, insluitend sy eie, verkies het om nie deel te wees van die nasionale dialoog nie. Mbeki het by Unisa die uitvoerende hoof van sy stigting, Max Boqwana, gevra om die situasie te verduidelik. Boqwana het verwys na oorhaastige beplanning, ‘n gebrek aan geloofwaardigheid en pogings om die proses te politiseer. Hy benadruk die onttrekking was om geloofwaardigheid te beskerm en het beloof om ‘n ware nasionale dialoog daar te stel:

ENG-BoqwanaOnNationalDialogue