# Oudpresident Thabo Mbeki sê die ontslape anti-apartheidsaktivis, Aziz Pahad, sou ontsteld gewees het oor die huidige spanning tussen Suid-Afrika en die VSA. Mbeki het tydens die eerste Aziz Pahad-dialoog in Pretoria gepraat en gesê Pahad sou die spanning oor die Onteieningswet geëvalueer en buitelandse beleid dienooreenkomstig heroorweeg het. Hy bevraagteken die vermoë van die Departement van Internasionale Betrekkinge om op doeltreffende wyse by beleidsontwikkeling betrokke te raak:
Mbeki besin oor Aziz Pahad se buitelandse beleid-nalatenskap [KLANK]
ENG-MbekiOnPahad