# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die regering van nasionale eenheid kan slegs hersaamgestel word indien een of meer vennote wegstap. Daar was oproepe dat die DA uit die koalisieregering geskop word omdat hy verlede week teen die fiskale begrotingsraamwerk gestem het. Mbalula het gister die media in Sandton toegespreek en sê die ANC beywer hom vir ʼn reëls-gebaseerde benadering wat die funksie van die koalisieregering in die toekoms betref:
Mbalula sê RNE sal hersaamgestel word sodra een of meer partye wegstap [KLANK]
ENG MbalulaOnGNU