# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê migrasie toets die beginsels van die Vryheidsmanifes en plaas druk op nasionale eenheid en die oppergesag van die gereg. Mbalula het die media ingelig oor die uitkomste van die party se nasionale werkkomitee en gesê die regering tree ferm op met ongedokumenteerde migrasie, met meer as 110-duisend deportasies wat vanjaar uitgevoer is. Hy het ook verwys na die groeiende gemeenskapspanning wat verband hou met migrasie en handhawingsmaatreëls:
Mbalula sê migrasie toets die Vryheidsmanifes [KLANK]
ENG MbalulaOnFreedomCharter