Skip to content

Mbalula sê getuienis voor die Madlanga-kommissie impliseer nie skuld nie [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula het die Malanga-kommissie geprys en beklemtoon dat ‘n kommissie van ondersoek nie skuld uitwys nie. Mbalula het by die Mpumalanga Algemene Provinsiale Raad gesê Suid-Afrikaners verdien antwoorde en die regering moet reageer op kwessies wat geopper word. Hy het lede versoek om nie deur kritici mislei te word nie en herbevestig dat alle kante aangehoor moet word en dat die ANC beslissend moet optree sodra die kommissie se bevindinge afgehandel is:

ENG-MbalulaOnCommission