Skip to content

Mbalula sê ANC sal nie geassosieer word met lede soos Brown Mogotsi nie [KLANK]

# ANC-lede wat genoem word in die Madlanga-kommissie van ondersoek na politieke inmenging in die regstelsel, sal voor die party se integriteitskomitee verskyn. Hulle sluit in die nasionale uitvoerende komiteelid en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat betrek word by bewerings van inmenging in die polisie. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het die media ook oor die uitkomste van die nasionale werkkomiteevergadering ingelig. Hy het die sakeman Brown Mogotsi gekritiseer en sê hy verpersoonlik ‘n slegte ANC-lid

 

ENG MbalulaOnIntegrity