# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê hulle saak in die Konstitusionele Hof was nooit oor voorregte vir die regerende party nie, maar om seker te maak geen party of onafhanklike kandidaat word van die stembrief gehou deur ʼn vereiste wat die wet nie voorskryf nie. Hy is terug by die werk nadat hy ineengestort het toe die hof in die ANC se guns uitspraak gelewer het oor 181 raadskandidate vir die plaaslikeregeringsverkiesing. Hy het gister by Luthuli-huis gesê hulle voer nou hul veldtog vir die verkiesing:
Mbalula sê ANC-saak in Konstitusionele Hof was oor regverdigheid in verkiesingsproses [KLANK]
ENG MbalulaOnUnity