# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê hulle beskou die DA se dreigement om aan die Nasionale Dialoog te onttrek en nie belangrike begrotings in die Parlement te steun nie, in ʼn ernstige lig. Mbalula sê president Cyril Ramaphosa het sy internasionale reis na Spanje gekanselleer in afwagting op die DA se aankondiging die naweek. Hy sê spanning tussen die ANC en DA het toegeneem nadat Ramaphosa die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Medeinging, Andrew Whitfield, afgedank het:
Mbalula sê ANC beskou DA se dreigement in ernstige lig [KLANK]
ENG FikileonSeriousLight