Skip to content

Mbalula prys Suid-Afrikaners wat oproep verwerp het om land op 30 Junie tot stilstand te bring [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê Suid-Afrikaners het Dinsdag oproepe verwerp om die land tot stilstand te bring, met skole, besighede, openbare vervoer en klinieke wat normaalweg met hulle werksaamhede voortgegaan het. Mbalula het tydens ‘n media-inligtingsessie burgers bedank omdat hulle vrede gekies het en wetstoepassingsagentskappe geprys vir die handhawing van orde. Hy het gewaarsku geen individu of groep moet die reg in eie hande neem nie:

ENG MbalulaOnShutdown