# Die sekretaris-generaal van die ANC en voormalige minister van Polisie, Fikile Mbalula, het voor die Khampepe-kommissie getuig besluite oor kriminele ondersoeke is die verantwoordelikheid van wetstoepassingsagentskappe, nie die minister van Polisie nie. Mbalula het voor die kommissie verskyn wat beweerde inmenging in sake van die Waarheids- en Versoeningskommissie ondersoek. Hy wou ook nie kommentaar lewer oor vergoeding vir slagoffers nie, en bygevoeg die kommissie moet duidelik wees oor sy mandaat om te verhoed dat valse verwagtinge geskep word:
Mbalula ontken betrokkenheid by ondersoeke na WVK-sake [KLANK]
ENG MbalulaOnCases