# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, verwerp steeds Nkosazana Dlamini-Zuma se bewering teen hom, en hou vol hy is vry en regverdig deur geheime stemming verkies by die party se 2022 Nasrec-konferensie. Mbalula het met regsoptrede teen Dlamini-Zuma begin en eis ʼn verskoning vir die bewering dat hy afgevaardigdes by die konferensie betaal het om hom as sekretaris-generaal te verkies. Dlamini-Zuma het ʼn teenverklaring ingedien. Mbalula glo die hof sal die regte besluit neem en sê hy het niks verkeerd gedoen nie:
Mbalula hou vol hy is regverdig verkies by ANC-konferensie in 2022 [KLANK]
ENG MbalulaOnDlaminiZumaAllegations