# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, erken die party het foute gemaak tydens sy bewind in Johannesburg, maar sê koalisieregerings ondermyn dienslewering sedert die ANC beheer oor die stad verloor het. Mbalula het voor die aanvaarding van die ANC se 2026-manifes vir die plaaslike regeringsverkiesing gesê die party sal nie sy tekortkominge wegsteek nie. Hy voer egter aan koalisies vererger bestaande uitdagings en vertraag maatskaplike transformasie in munisipaliteite wat voorheen deur die ANC bestuur is:
Mbalula gee koalisies die skuld vir Johannesburg se agteruitgang [KLANK]
ENG-MbalulaOnJoburg
ENG-MbalulaOnJoburg