Skip to content

Mbalula belowe ANC sal nasionale belange bo politieke gewin stel [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal Suid-Afrika se nasionale belange bo verkiesingsgewin stel, terwyl hy die huidige politieke landskap stuur. Mbalula sê eenheid in die regering van nasionale eenheid bly die sleutel, ondanks beleidsverskille. Hy het ook bevestig president Cyril Ramaphosa sal besin oor die vraag of sekere ministers in hul poste moet aanbly, na die DA se weiering om die voorgestelde begroting te ondersteun:

ENG MbalulaOnInterests