# Die Afrika Mayibuye-beweging vra ʼn veilige, regverdige en geloofwaardige matriekeksamen vir die Klas van 2026, en sê die regering moet seker maak jongmense het ná skool toegang tot betekenisvolle ekonomiese geleenthede. Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het aangekondig dat 962-duisend-832 kandidate geregistreer is om die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen wat vandag begin, af te lê. Mayibuye se woordvoerder, Sydney Baloyi, sê jongmense het ʼn ware ekonomiese toekoms nodig met geleenthede om op ʼn betekenisvolle wyse deel van die ekonomie te wees:
Mayibuye vra veilige eindeksamen en ekonomiese toekoms vir 2026-matrieks [KLANK]
ENG BaloyiONMatric