Skip to content

Mayibuye vra dringende ingryping om opgradering van informele nedersettings te versnel [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye-beweging vra die regering om dringend in te gryp met die opgradering van informele nedersettings en om waardige behuising in die land te versnel. Mayibuye se woordvoerder, Moselene Du-Plessis, sê dit is onaanvaarbaar dat soveel mense, ná dertig jaar van demokrasie, steeds sonder veilige behuising, elektrisiteit of behoorlike infrastruktuur leef, wat hulle kwesbaar laat vir rampe:

AFR MoseleneonUpgrading