# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, vra matrieks om veilig fees te vier terwyl die einde van die eindeksamen nader kom. Die laaste vak word volgende Woensdag geskryf. Londt sê jongmense behoort ‘n ouer, voog of veilige volwassene in te lig waar hulle is terwyl hulle partytjies bywoon, noodnommers te onthou, ‘n vriende-stelsel te gebruik en verdagte gedrag onmiddellik aan te meld. Hy vra kandidate wat nog skryf om vir oulaas gefokus te bly:
Matrieks van 2026 gevra om veilig fees te vier [KLANK]
AFR LondtOnMatricParty