Skip to content

Matlala se verhoor-binne-’n-verhoor se slotbetoë tot Maandag uitgestel

# Slotbetoë in die verhoor-binne-ʼn-verhoor van Vusimusi “Cat” Matlala en vier medebeskuldigdes is tot Maandag uitgestel. Die rede is kommer dat die Hooggeregshof in Johannesburg se kragopwekker kan breek. Die Staat beskuldig een van die medebeskuldigdes, Musa Kekana, dat hy sy weergawe van beweerde marteling tydens sy inhegtenisneming in April 2024 verander het. Aanklaer Elizabeth Kruger het verskille uitgewys tussen sy borgtog-verklaring en latere getuienis. Die verrigtinge sal bepaal of betwiste bewyse, insluitend vuurwapens en selfoonrekords, toelaatbaar is.