Skip to content

Matlala sê aan die Madlanga-kommissie hy vertrou nie meer vir Brown Mogotsi nie [KLANK] 

# Die tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala sê hy vertrou nie meer die beweerde politieke bemiddelaar Brown Mogotsi nie. Hy beweer Mogotsi het die naam van die minister van Polisie, Senzo Mchunu, gebruik om geld van hom te vra. Tydens sy getuienis voor die Madlanga-kommissie het Matlala gesê hy het aanvanklik vir Mogotsi vertrou wat aangebied het om te help met die ondersoek na ‘n polisieklopjag op sy huis in Desember 2024. Hy beweer hy het 20-duisend-rand aan Mogotsi betaal vir ondersoekers, en meer as 150-duisend-rand vir die ANC se vieringe op 8 Januarie:

ENG MatlalaOnMogotsi