Skip to content

Matlala beweer IDAC-amptenare wou inligting oor Mkhwanazi en Masemola hê [KLANK]

# Die beweerde “Groot Vyf”-kartelbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala, beweer sy arrestasie was daarop gemik om ondersoekers te help om senior polisiebeamptes te bereik, insluitend die nasionale kommissaris van Polisie, Fannie Masemola, en die kommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi. Matlala het aan die Madlanga-kommissie gesê beamptes van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het hom na bewering uitgevra oor die twee generaals en ander polisielede. Hy beweer daar is vir hom gesê die ondersoek is daarop gemik om by ander mense uit te kom, nie vir hom nie:

ENG MatlalaOnIDACOfficials