Skip to content

Mathale sê Mchunu het tyd benodig om vertroud te raak met ministerie [KLANK]

# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, sê die geskorste minister, Senzo Mchunu, het tyd benodig om vertroud te raak met die ministerie en sal sy volle ondersteuning ontvang, sowel as dié van ‘n regskenner en ervare adjunkte. Mathale het voor die Parlement se ad hoc-komitee ook bevestig Mchunu is ingelig rondom die regulatoriese strukture:

ENG-MathaleOnHandover