Skip to content

Massa-inenting teen masels en Duitse masels om leerders ten volle te beskerm [KLANK]

# Die Siektebewaker van die Gautengse Gesondheidsdepartement, Mashaole Makwela, sê die provinsie se massa-inentingsveldtog teen masels en Duitse masels wil verseker dat leerders ten volle beskerm word. Volgens die department kry meer as 370 gevalle tans behandeling. Makwela het by die Laerskool Steve Biko in Orange Farm gesê die veldtog is gerig op skole en informele nedersettings reg oor Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni. Hy moedig ouers aan om toestemmingsvorms te teken om hul kinders te laat inent:

ENG-MakwelaOnVaccination