# Duisende werkers is in Lesotho se klerebedryf afgelê weens ‘n dreigende 50-persent Amerikaanse invoertarief. Fabrieke in Maseru se Thetsane-nywerheidsgebied het bedrywighede vir minstens drie maande opgeskort weens bestellings wat opgedroog het. Vakbonde waarsku dat tot 20-duisend werksgeleenthede in gevaar is. Die regering het nog nie sy steun aangebied nie, terwyl fabriekseienaars skarrel om Suid-Afrikaanse bestellings en alternatiewe markte te bekom. Werkers eis ontslaguitbelatings namate die onsekerheid verdiep.
Massa afleggings tref Lesotho se klerefabrieke te midde van bedreiging van VSA tariefverhoging