Skip to content

Mashatile vra verering van Mabuza se nalatenskap met versnelling van Vryheidsmanifes-doelstellings [KLANK]

# Die ANC adjunkpresident, Paul Mashatile, het sy voorganger, David Mabuza, geprys vir sy onwrikbare toewyding tot openbare diens. By die gedenkdiens in Mpumalanga, het Mashatile gesê Mabuza het met toegewyde ywer en ‘n diep sin vir verantwoordelikheid sy pligte nagekom. Mashatile het die land aangemoedig om Mabuzo se nalatenskap te vereer deur die doelstellings van die vryheidsmanifes te realiseer en erkenning te gee aan sy toewyding tot die Suid-Afrikaanse vryheidstryd:

ENG-MashatileOnMabuzaMemorial