Skip to content

Mashatile vra dringende optrede teen geslagsgeweld [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile vra dringende optrede teen geslagsgeweld. Hy het in Kariega in die Oos-Kaap ‘n studie deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing aangehaal wat die uitwerking daarvan op vroue se toegang tot geregtigheid uitlig. Hy beklemtoon die verband tussen geslagsgeweld en MIV en Vigs, en verwelkom vordering met hoë skuldigbevindingskoerse onder oortreders. Mashatile sê uitdagings soos agterstande met DNS-toetsing en steundienste bly steeds sleutelbekommernisse:

ENG-MashatileOnGBV