Skip to content

Mashatile sê vordering word gemaak om polisiediens op te ruim en gemeenskapsvertroue te herstel [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering tree ernstig op om die vrot appels uit die polisiemag te verwyder en openbare vertroue te herstel. Mashatile het in reaksie op vrae in die Nasionale Vergadering gesê die polisiediens word skoongemaak met stappe om toesig te versterk en te verseker slegs toegewyde beamptes bly in die mag. Hy voeg by gemeenskapspolisiëringsforums moet versterk word, aangesien gemeenskappe misdadigers dikwels ken, maar dan stilbly daaroor:

 

ENG MashatileOnProgress