# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering is verbind tot transformasie, grondhervorming en inklusiewe groei. Mashatile het in die Nasionale Raad van Provinsies vrae beantwoord en sê wette soos die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging en die Onteieningswet moet ten volle ingestel word tot voordeel van voorheen benadeelde individue. Hy waarsku daar sal geen kortpaaie wees met die verandering van transformasiewette wat die Parlement goedgekeur het nie:
Mashatile sê regering is verbind tot transformasie, grondhervorming en inkusiewe groei [KLANK]
ENG MashatileOnTransformation