# Adjunkpresident Paul Mashatile sê pogings gaan voort om probleme met dienslewering in die Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit in Noordwes aan te spreek. Die munisipaliteit se probleme hou verband met onvoldoende water- en sanitasiedienste, onbetroubare elektrisiteitsvoorsiening en swak padinfrastruktuur. Hy het die munisipaliteit gister besoek as deel van die regering se pogings om munisipaliteite se vermoë om basiese dienste te lewer, te verbeter. Mashatile sê die regering tree beslissend op om bestuur en dienste in Ditsobotla te herstel:
Mashatile sê probleme in die Ditsobotla-munisipaliteit word aangespreek [KLANK]
ENG MashatileOnDitsobotla