# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die bemagtiging van vroue moet voorkeur kry om ekonomiese groei en sosiale gelykheid te bevorder. Hy het die eerste P20-vroueparlement van die sewende administrasie toegespreek. Suid-Afrika beklee die tweede plek onder G20-nasies wat vroue-verteenwoordiging betref, met vroue wat 42-persent van parlementslede uitmaak. Mashatile sê ware demokrasie kan net floreer wanneer alle individue met waardigheid en respek behandel word en toegang tot gelyke geleenthede het:
Mashatile sê geslagsgelykheid is noodsaaklik vir ’n vooruitstrewende demokrasie [KLANK]
ENG MashatileOnGenderEquality