# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering van nasionale eenheid sal hersaamgestel word en die ANC sal partye betrek wat wil saamwerk. Spanning in die koalisieregering is op ‘n mespunt nadat die DA en Vryheidsfront Plus die fiskale raamwerk verwerp het. Hy was gister aan die woord by die 32ste herdenking van die struggle-held Chris Hani se dood in die Oos-Kaap. Mashatile glo nie die koalisieregering sal as gevolg van interne uitdagings in duie stort nie:
Mashatile sê die RNE sal nie in duie stort nie, maar dit sal hersaamgestel word [KLANK]
ENG MashatileOnGNU