Skip to content

Mashatile sê die regering gee aandag aan watertekorte [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering is besig om aandag te skenk aan die watertekort in die land namate die vraag toeneem as gevolg van ekonomiese en bevolkingsgroei. Hy sê die regering het belowe om oor die volgende drie jaar meer as 940-miljard-rand aan infrastruktuur te bestee. Mashatile sê hierdie geld sal gebruik word om paaie en brûe op te knap, damme en waterweë te bou, hawens en lughawens te moderniseer en die ekonomie aan te dryf:

ENG MashatileonWater