Skip to content

Mashatile sê baie werk moet nog gedoen word om regverdige en inklusiewe ekonomiese vryheid te bereik [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê dit is steeds die regering se oorkoepelende doelwit om die ontwikkeling van ’n inklusiewe ekonomie te bevorder. Tydens die bekendstelling van die Transformasiefonds by die Vryheidspark-erfenisterrein en -museum in Pretoria, het Mashatile gesê daar is steeds baie werk wat gedoen moet word om regverdige en inklusiewe ekonomiese vryheid vir alle Suid-Afrikaners te bereik:

ENG PaulonEconomicFreedom