# Adjunkpresident Paul Mashatile dring daarop aan dat hy niks het om weg te steek nie. Hy sê hy het homself aan alle relevante toesighoudende instellings onderwerp te midde van voortdurende bewerings teen hom. In sy mondelinge antwoord op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies het Mashatile bevestig dat hy al sy belange aan die Parlement en ook die ANC se integriteitskommissie verklaar het:
Mashatile onderneem om die publiek se vertroue te herwin te midde van korrupsie-aantygings [KLANK]
ENG MashatileOnAllegations