Skip to content

Mashatile bevestig tradisionele leierskap is sleutel tot inklusiewe regering [KLANK]

# Die Adjunkpresident, Paul Mashatile, sê tradisionele leiers is noodsaaklike vennote in die regering, veral in plattelandse gemeenskappe. Mashatile het op ‘n beraad met tradisionele en Khoi San leiers in Pretoria hulle rol as die bewaarders van kultuur en tradisies beklemtoon, buite die termynperke van verkose amptenare. Hy het benadruk hulle leierskap is gewortel in hulle voorgeslagte, en nie verkiesings nie, en bepleit vir hulle insluiting in besluite oor tradisionele wette om doeltreffende gemeenskapontwikkeling te verseker:

ENG-MashatileOnTraditionalLeaders