Skip to content

Mashatile bevestig Ramaphosa sal datum vir nasionale dialoog aankondig [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê president Cyril Ramaphosa sal binnekort die datum aankondig vir die nasionale dialoog wat daarop gemik is om Suid-Afrika se dringende uitdagings aan te spreek. Die dialoog sal die regering, die burgerlike samelewing, kerke, tradisionele leiers en politieke partye bymekaarbring. Mashatile het die Nasionale Raad van Provinsies toegespreek en gesê die nasionale dialoog is nie ‘n regeringsgeleide geleentheid nie, maar ‘n gesamentlike poging om die land in ‘n verenigde, inklusiewe samelewing te herbou:

 

ENG MashatileOnDialogue