Skip to content

Mashaba sê ActionSA se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad is ‘n gedugte leier om die stad te lei [KLANK]

# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, het Dereleen James bekendgestel as die party se burgemeesterskandidaat vir die Stad Kaapstad in die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing. Mashaba het in Hanover Park gesê James sal groei in die metro dryf. Hy beskou James as ‘n gedugte leier om die stad te lei. Mashaba sê inwoners van Kaapstad verdien beter leierskap en het die DA gekritiseer vir wat hy beskryf as ‘n arrogante benadering tot regering:

ENG-MashabaOnJames