Skip to content

Mashaba erken hy het geld van informant Nku as geskenk ontvang [KLANK]

# Die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die informant, Tumelo Nku vir hom geld gegee het, al was hulle verhouding nie sosiaal of sakeverwant nie. Mashaba sê hy het Nku in 2019 deur ‘n gemeenskaplike kennis ontmoet en hom as ‘n sakeman geken. Getuienisleier Lee Segeels-Ncube bevraagteken Mashaba se boodskap waarin verwys word dat die ”baas” nie met leë hande genader moet word nie:


ENG-SegeelsNcube-MashabaOnMoney