Skip to content

Masemola se regsverteenwoordiger verwerp aanklagtes van regter, jurie en laksman [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, se regsverteenwoordiger het beskuldigings verwerp dat die kommissaris in die saak teen sy adjunk, Shadrack Sibiya, as regter, jurie, en laksman optree. Stefan Coetzee het in die Hooggeregshof in Pretoria aangevoer dat ‘n onpartydige arbiter aangestel is om die saak te behartig. Hy sê aannames dat Masemola die proses vir persoonlike redes gekaap het, is ongegrond, aangesien dit sy plig is om orde en dissipline te handhaaf:

ENG-CoetzeeOnMasemola-Sibiya