Skip to content

Masemola sê polisie oorweeg om 10 000 konstabels en sersante na hoër range te bevorder [KLANK]

# Die Nasionale Polisiekommisaris, Fannie Masemola, sê tussen 2018 en 2023, is meer as 57-duisend polisiebeamptes tot hoër range bevorder. Masemola het tydens ‘n inligtingsessie in Pretoria verwys na die prioriteite rondom menslike hulpbronne in die polisie. Hy sê die polisie oorweeg in hierdie finansiele jaar die bevordering van tien-duisend konstabels en sersante wat reeds meer as elf jaar hul huidige range beklee. ‘n Bykomende een-duisend adjudant-offisiere kan moontlik ook na ‘n hoër salarisskaal bevorder word:

ENG FannieonHigherRanks