Skip to content

Masemola sê hy kan nie kommentaar lewer oor ondersoek na minister Senzo Mchunu nie [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy kan nie kommentaar lewer oor die voortgesette ondersoek na die minister van Polisie, Senzo Mchunu, nie. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op spesiale verlof geplaas oor bewerings van ‘n sameswering met sakemanne Vusimuzi “Cat” Matlala en Katiso “KT” Molefe, wat daarvan beskuldig word dat hulle misdaadsindikate bestuur en met ondersoeke inmeng. Masemola het onthul misdaadkartelle beïnvloed wie die polisie lei en probeer gereeld om kommissarisse uit te skop:

ENG MasemolaOnInvestigation