Skip to content

Masemola sê die polisie soek aktief na verdagtes in Westbury-skietvoorval [KLANK]

# Die nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die polisie is aktief op straatvlak besig om na verdagtes wat in die Westbury-skietvoorval betrokke is by verskeie plekke van belang te soek. Masemola het die Sophiatown-polisiestasie besoek om ‘n opdatering te kry oor die inhegtenisneming van vier tienerseuns wat na bewering vir die massaskietery verantwoordelik is. Die kommissaris sê vyf oorlewendes veg steeds vir hul lewens in die hospitaal. Die twee oorlede slagoffers, is geïdentifiseer as Tigan du Plessis en Diegan Ryters:

ENG MasemolaonSearching