Skip to content

Masemola sê die moord op polisielede is pynlik en onaanvaarbaar [KLANK]

# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aangekondig dat ses polisielede sedert begin vanjaar vermoor is terwyl hulle aan diens was. Hy sê die moord en aanvalle op polisielede is pynlik en onaanvaarbaar. Masemola sê die ministerie herinner polisielede dat hulle nooit moet huiwer om hulsef te verdedig as hulle bedreig word nie. Hy sê hulle moet die beskikbare hulpmiddels gebruik om die oppergesag van die wet te handhaaf:

ENG MasemolaonPoliceKillings